Month: Februarie 2019

Die ander kant

Toe iemand onlangs aan my vriend gesê het “Sien jou oor ’n jaar,” het dit vreemd geklink toe die man antwoord: “Ja, sien jou aan die ander kant.” Hy het bedoel dat hy hom aan die ander kant van ’n jaar se diens in die vloot sou sien. Maar omdat daardie uitdrukking dikwels gebruik word om na die hemel te…

ryk ten opsigte Van god

Ek hou gereeld die aandelebeurs en die mark dop en reflekteer dan oor die effek wat vrees en gierigheid op die mens uitoefen. Gedurende 1980 het ’n karakter in ’n rolprent die volgende filosofie gehuldig: “Gierigheid, by gebrek aan ’n beter woord, is goed. Dis reg! Gierigheid werk! ... Gierigheid sal die VSA red!” Watter dwase denke! Ek dink onwillekeurig…

insidente Van god

Die normale wyse waarop die Here gewoonlik voorsien, is in en deur die skepping self en nie ten spyte daarvan nie. Om hierdie rede is dit soms moeilik om alle antwoorde op gebed met sekerheid vas te stel. “Slegs die geloof bevestig die skakel,” skryf C. S. Lewis. “Proefondervindelik kan dit nie bewys word nie.” Ons glo dus dat ’n…

Die waarde Van Stadigwees

Indien ’n kompetisie uitgeskryf sou word vir die mees populêre deug, sou “vinnig” seker meer stemme as “beste” kry. Baie terreine van die lewe skyn ’n obsessie oor spoed te hê. Hierdie gejaag na spoed is “vinnig” besig om na niks te lei. Carl Honoré skryf in sy boek In Praise of Slowness: “Die tyd het aangebreek dat ons hierdie…

Verstrooiing

Die universiteit waar ek as hulpprofessor werksaam is, verskaf skootrekenaars aan studente. Alhoewel hierdie rekenaars studente tot hulp kan wees, het ek nogtans ontdek dat rekenaars ook die leerproses kan hinder. Aangesien studente notas op hulle rekenaars maak, is die rekenaars oop gedurende klasse. Die probleem is dat sommige studente se gedagtes afgelei raak, hulle kontak vriende, gaan in op…

Charlie Se wandeling op die maan

Die dokumentêre film, In the Shadow of the Moon, bevat die verhaal van Charlie Duke, een van die ruimtevaarders wat in 1972 na die maan gelanseer is. Terwyl die ruimtetuig om die maan beweeg het, het Duke en ’n ander ruimtevaarder met die Orion module op die oppervlakte van die maan geland. Na drie dae waartydens eksperimente gedoen is en…

Soos ’n Boom

Gedurende die stilte van my laaste lewensjare wil ek graag kyk hoe ’n boom groei – ’n berkeboom wat ek 30 jaar gelede geplant het. Dit staan nou daar, uitgegroei, net buitekant ons venster – pragtig, elke seisoen van die jaar. So is dit ook met ons geestelike pogings gesteld: Ons het miskien gewroeg, gebid en geworstel oor die plantjies…

Die korrekte informaSie

Ons vlug was pas 15 minute in die lug toe die loots aangekondig het dat die vliegtuig ernstige probleme het en dat die bemanning dit probeer oplos. ’n Rukkie later is aangekondig dat hulle na die lughawe sou moes terugkeer. Toe het die lugwaardinne oomblik vir oomblik inligting deurgegee en verduidelik wat aan die gang was en wat sou gebeur…

’n kwessie Van waardes

Terwyl ek deur Chicago gery het, het ek ’n kennisgewing gesien wat ’n besigheidseminaar adverteer. Die kennisgewing se bewoording het my getref. Die Waarde van ’n Leier hang af van daardie Leier se Waardes. Daardie stelling het my laat dink. Dit wat vir ons kosbaar is en waarde het, vorm ons karakter en dit sal uiteindelik bepaal hoe ons ander…

Die geskrewe woord

Verlede Januarie het ESPN televisie ’n program oor Peyton Manning van die Indianapolis Colts, aangebied. Hy is pas tevore as die NFL se waardevolste speler aangewys. Die program het nie oor sokker gehandel nie. Dit het verwys na die feit dat Manning die afgelope jare wanneer iemand wat hy bewonder as speler uitgetree het, ’n briefie aan hulle geskryf het…